Lofsing die Heer, buig voor Hom neer; bewys aan Hom die eer. Laat elke mond Hom loof en prys en Hom erken as Heer en Hom erken as Heer en Hom, ja Hom erken as Heer. Lof aan die Heer, verheerlik Hom; wees vrolik, juig en sing. Laat al wat leef Hom dank en prys, aan Hom die hulde bring, aan Hom die hulde bring, aan Hom, aan Hom die hulde bring. Lofprys die Heer, besing sy Naam - sy hele skepping juig. Laat almal saam Hom eer betoon en voor hul koning buig, en voor hul koning buig, en voor, ja voor hul koning buig.Час Господа прославляти اڭسايمىن سەنى Nelle mani Tue 耶稣与我同在 Маро нигоҳ дор Сенде Джан Булмак Bozjímaime s pokornosfou Maranata رِبّینگ چِکِن جِبیرلِری تَسین مِرحِمِت
Song not available - connect to internet to try again?