Lofsing die Here, die Ewige sing tot Sy ere! Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here! Loof almal saam; groot is sy heilige Naam! Loof Hom die Heer van die Here! Lofsing die Here, wat kunstig u liggaam berei het Hy is die sterke wat altyd nog by u gebly het wat in gevaar, hoe groot, hoe dreigend, hoe swaar, oor u sy vleuels gesprei het! Lofsing die Here, Dis Hy wat ons kroon met Sy seën ! Hy Skenk Die Lewe, Die wasdom, die sonlig, die reen ! O sterfling, weet: Hy wat almagtige heet, Het ons in liefde bejeen. Lofsing die Here, Ja, almal kom loof nou die Here ! Alles wat asem het, Hier tot in tydlose sfere ! Hy is die lig; Ons oog bly op Hom gerig: Hy is die Heer van die Here !你经过水火 Canto a te Hospodin sám je pastier môj Дивный Бог Ту Худои ман, майлам сӯи Туст Вижу чудеса я в каждом дне Imonliman deb koʻksiga urganlardan I know Jehova is here Только Бог меня поднимет Xamdlar Boʻsinl
Song not available - connect to internet to try again?