[Intro] Dis net U wat lig gee in duisternis. Dis net U wat waarheid skyn waar leuens verblind. Dis net U wat hoop gee waar moed ontbreek. Dis net U wat lewe gee waar dood sou heers. Daarom sal ek leef in U beloftes. Met dankbaarhied in my sal ek bly sing: Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Solo Dis net U wat my gebrokenheid kan heel. Dis net U wat my kan vind as ek verdwaal. Dis net U wat my kan optel as ek val. Dis net U wat vrede gee waar onheil heers. Daarom sal ek leef in U beloftes. Met dankbaarhied in my sal ek bly sing: Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Heilig, oorweldigend, U heerlikheid. Ewig, ontembaar, almagtig, U heers. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. SoloBa da Labarin Mutuwar Yesu ạ̹lh ạlmjd mlky Сколько в жизни есть страданья Иса Сəни севирик Gdy się zakończą cierpienia i łzy Jesus I Need You J'ai confiance en mon Seigneur Ҳаёт йўли ва сўзларинг Czekaj, duszo moja, W pokornej czci tạ̉ml 4
Song not available - connect to internet to try again?