Hy sing in almal se kombuise Sy liedjies op die radio Hy bring 'n boodskap vir die huise met die kruise En hy sing; ek is lief vir jou Daar is baie wat luister na sy woord Al is dit ook vertaal Maar die hart is 'n kuil van baie moorde En hy sing: Ek het jou kom haal Daar's 'n silwer randjie om elke donderwolk 'n Druppel dou wat blink op elke blom en hy sing vir almal wat eens deel was van 'n volk: "Ryk na die sterre" saam met hom O, Hy glimlag breed op sy konserte En in die voorste ry Sit die tannies met die tuisgebakte terte En 'n roos sal elkeen kry Sondagaande sing hy op "Sing Country" Oranje, wit en blou Moenie huil nie, moenie huil nie antie Want hy sing: "Ek is lief vir jou" Daar is krullers in haar hare En 'n traan op elke wang Vir hom hang sy haar wasgoed op die lyn En sy trek die strykplank nader Saam met almal wat verlang Die ruiter van die windjie ken my pyn O, hy sing in almal se kombuise Sy liedjies op die radio Hy bing 'n boodskap vir die huise met die kruise En hy sing: (pause) "Ek is lief vir jou"jʿạn qlby Je suis né pour te louer Otče chválím, jméno Tvé posvěcené bù biàn de shǒu hòu Якаръръз Гел ᠬᠢᠵᠠᠭᠠᠷ ᠦᠭᠡᠢ ᠬᠠᠢᠢᠷ ᠠ Jeg er herlig frelst og døpt Lurianne Kerk sit tog maar 'n handjie by mbạrk ạlậty Yaratdın insanı böyük məhəbbətlə
Song not available - connect to internet to try again?