INLEIDING . (1.5 BARS) (Lurianne speel) Daar is 'n wereld wat ek jou wil wys .....(onthou mutes) Dit is 'n hemel en 'n paradys Gee my jou hand dan neem ek jou tot daar Voor jy dit weet word al jou drome waar Jy het nie vlerke nodig om te vlieg Dis net die rede wat die hart bedrieg Al wat jy hoef te doen is om te glo Gee my jou hand ek neem jou tot heelbo Hoog bo die wolke, is die hemel altyd Blou Hoog bo die wolke, lyk die toekoms minder grou Daar is 'n wereld wat ek jou wil wys Dit is 'n hemel en 'n paradys Gee my jou hand dan neem ek jou tot daar Voor jy dit weet word al jou drome waar Hoog bo die wolke, is die hemel altyd Blou Hoog bo die wolke, lyk die toekoms minder grou INLEIDING . (1.5 BARS) Jy het nie vlerke nodig om te vlieg Dis net die rede wat die hart belieg Al wat jy hoef te doen is om te glo Gee my jou hand ek neem jou tot heelbo Ons sweef en tuimel oor die oceaan En ruk die aarde in sy wentelbaan Daars geen manier hoe ons ooit terug kan draai. Gee jou net oor en laat die wind jou waai Hoog bo die wolke, is die hemel altyd Blou Hoog bo die wolke, lyk die toekoms minder grou Hoog bo die wolke, is die hemel altyd Blou Hoog bo die wolke, draai my wereld net om jouPadáme na svoju tvár Senza paura АЛЛАҺЫМ ХОШБӘХТӘМ Trecura ani din viata ta Господи Милость Твоя до небес تعليق 11 В Тебе имаме победа 家乡水故乡山 Господь, прости за ропот (автор Андрей Максимов) Тек истеим тек арзум
Song not available - connect to internet to try again?