In my drome soek ek jou Onder die sekelmaan Oppan na Gordensbaai In die Kaap Daar waar die son in die mis verdwyn In die stilte op die kaai Wag jy reeds vir my In die Kaap Geen Storm kan my keer My hart is in beheer Ons drome is die plek Waar ons ontmoed Vanaand sien ek jou weer In jou arms waar ek begee Ons drome is die plek Waar ons ontmoed Dan loop ons kaalvoet deur die see Die wind gee bietjie mee Na 'n eiland op blouberg strand In die Kaap Ronde klippies tel ons op En verkyk ons aan die klomp Geraamtes op die strand In die Kaap Geen Storm kan my keer My hart is in beheer Ons drome is die plek Waar ons ontmoed Vanaand sien ek jou weer In jou arms waar ek begee Ons drome is die plek Waar ons ontmoed Sluimer dan nie meer my lief Ons drome maak ons vry Sluimer dan nie meer my lief Ons drome maak ons vry In my drome soek ek jou Onder die sekelmaan Oppan na Gordensbaai In die KaapTan cerca del reino எல்லாமே முடிந்தது என்று Наш Бог - Всемогущий Бог Z niebieskich wyżyn schodzę dziś Gözyaşlarımı Sildin What I see Небеса Небес أغنية حب 往事悠悠 Lord Jesus Think On Me
Song not available - connect to internet to try again?