Jy's my hele lewe, ek het jou lief uit my hart Jy gee my soveel vreugde, my kop is skoon verward Jy's my hele lewe, en liefling weet jy wat Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart By Swakopmund se hawe, vissermanne op die kaai Ek wonder of die wind die gevoel in my hart na jou toe sal waai Ek drentel oor die laaggety, skop skulpe oor die sand Liefling dit is jy, dit is jy, wat my hart so laat brand Jy's my hele lewe, ek het jou lief uit my hart Jy gee my soveel vreugde, my kop is skoon verward Jy's my hele lewe, en liefling weet jy wat Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart Die mis trek oor die duine, 'n sluier oor my spoor Ek wonder as ek skree, hoe ek oor jou voel Of jy my ooit sal hoor In my hart voel ek die branders slaan, dit klots in my oë Liefling dit is jy, dit is jy en dan sing ek maar so Jy's my hele lewe, ek het jou lief uit my hart Jy gee my soveel vreugde, my kop is skoon verward Jy's my hele lewe, en liefling weet jy wat Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart En skielik word dit donker, en skielik kry ek hoop Want die sterre skyn deur die naggordyn Ooral waar ek ook loop Alles hier sou mooier wees, met jou aan my sy Ek kan my net verbeel ek kan my net verbeel Jy is hier by my Jy's my hele lewe, ek het jou lief uit my hart Jy gee my soveel vreugde, my kop is skoon verward Jy's my hele lewe, en liefling weet jy wat Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart UITSPEEL: (Mmmmmmmmm)Сердце ликует сердце поет Como hizo David Angeli I am trusting Thee Господь Ты Пастырь мой (Цыганский язык) Non colpevole 回家 ʿnd ạlṣlyb Proclamez par tout le monde Арънмак Ичин Гелдин Ми Иса'я?
Song not available - connect to internet to try again?