Eendag ini bos Het die bobbejaan Aan 'n daggablaar gekou Sy gemoed was goed en die blaar was soet En die lig was ekstra blou Hy vang toe 'n middag slapie Daar onder die Maroela boom En toe begin daai bobbejaan Die snaakste goed te droom Die hoender en die draak het verlief geraak x 3 O my liewe tyd Toe die hoender en die draak die knoop deurhaak Raak al die diere bos Die reier trou met padda Sy skelmpie is salm W'gaan-hy nou eet vir kos Die jakkals en die skapie Die miggie en akkedis M'daai dagga middag slaapie Raai vir wie raak hy toe lus Die hoender en die draak het verlief geraak x 3 O my liewe tyd Daai sexy luiperdwyfie, met haar wil hy toe kys En tussen die skadu blaartjies 'n ding of 2 gaan wys As die hoender en die draak verlief kon raak Het hy mos ook 'n kans Toe nooi hy vir luiperdwyfie Na die bos se dieredans Die hoender en die draak het verlief geraak x 3 O my liewe tyd O Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lasting, Bobbejaan klim die berg om die diere te vererg O,Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lasting Bobbejaan wat die luiperwyfie terg Onder die maroela boom Onder die maroela boom Onder die maroela boom Bobbejaan se droomРождествена Алилуя Naveky Tvoj Хушо ҳоли касоне ки ростроҳ ҳастанд Yesu Ya Yi Mana Зам Гаргагч - ЕNМ ครั้นเรียกชื่อที่เมืองเกษมสุข S láskou Kristovou تۉشۉم مايرام ۔ كۉز مايرام Jour de victoire et de bonheur Энг баланд тоғлардан
Song not available - connect to internet to try again?