Jy met jou mandolientjie Ek met my bandolientjie Sing ons die oukraalliedjie saam Sing ons van waterstrome Slange in oulienhoutbome En 'n ribbok wat daar teen die randjie staan Ons sing, Ons speel Van die oukraal wat ons nooit nie kan verveel Jy met jou mandolientjie Ek met my bandolientjie Sing ons die oukraalliedjie saam Suikerbos ek wil jou he Suikerbos ek wil jou he Suikerbos ek wil jou he Wat sal jou Mamma daarvan sê? Dan loop ons so onder deur die maan Dan loop ons so onder deur die maan Dan loop ons so onder deur die maan Ek en my suikerbossie saam Ver in die wereld Kitty, Kitty, Kitty Ver in die wereld Kitty, Kitty oor die see Sy laat haar draai, sy laat haar swaai Sy laat haar nie verraai, Sy laat haar draai, sy laat haar swaai Sy laat haar nie verraai, So lank as die rietjie in die water lê in die water lê, in die water lê So lank as die rietjie in die water lê Blommetjie gedenk aan my En ek vat haar om haar nekkie En ek soen haar op haar bekkie Blommetjie gedenk aan my En ek vat haar om haar nekkie En ek soen haar op haar bekkie Blommetjie gedenk aan my Hier's ek weer, hier's ek weer Met my rooirok voor jou deur Ek wil jou he Ek sal jou kry Hier's ek weer, hier's ek weer Met my rooirok voor jou deur Ek wil jou he Ek sal jou kry Al slaan jou ma my driemaal op die kop Dan staan ek op, en dan kom ek weer Al slaan jou ma my driemaal op die kop Dan staan ek op, en dan kom ek weer Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny En vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny My geliefde hang aan die bos My geliefde hang aan die bos My geliefde hang aan die bitter-bessie-bos Aanstap rooies, die pad is lank en swaar Die mense wag al daar En die koffie is al klaar O laat julle kwassies swaai, swaai O laat julle kwassies swaai, Wieg julle koppe fraai En laat die wiele draai. Die trane die rol oor jou bokkie Die trane die rol oor jou bokkie Daar waar die son en die maan ondergaan Bokkie ek wil huis toe gaan O ek wil huis toe gaan na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol Die bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê Ek is 'n loslappie O ek wil huis toe gaan na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol O, Die bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê Ek is 'n loslappie Ja die bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê Ek is 'n loslappie ek is 'n loslappie Ek is 'n loslappieHosana ГОСПОДИ СВЯТ СИ لا لن أرى حبًّا shāo wēi bù jǐng xǐng V žiare zory zavčas rána Bože, ja Ti chcem dať Я поклоняюсь Umučenia drahého E simplu ca a, b, c Сердце обнови, Господи прошу!
Song not available - connect to internet to try again?