(Inleiding: Van waar ons woon tot by sy troon wil ons Hom prys) Majesteit, glansryke heerlikheid! Ons wil Jesus, die koning, hulde bewys! Majesteit, hemelse heerlikheid! *Van waar ons woon, tot by sy troon, *wil ons Hom prys. Kom ons loof, kom ons besing die Naam van Jesus! Kom ons loof, kom ons aanbid die Here ons God! Majesteit, heilige heerlikheid! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin! Majesteit, glansryke heerlikheid! Ons wil Jesus, die koning, hulde bewys! Majesteit, hemelse heerlikheid! Van waar ons woon, tot by sy troon, wil ons Hom prys. Kom ons loof, kom ons besing die Naam van Jesus! Kom ons loof, kom ons aanbid die Here ons God! Majesteit, heilige heerlikheid! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin!Kararımı Ben Verdim mʿsẖr ạlkrạm hlm bnạ Славь, душа А я все же верю Фақат Исога мен эргашаман lạ fndq wlạ byt Qəlbim mənim, şadlan, sevin Bimbi intorno a me Raspandeşte lumină oriunde te-ai găsi اي أغابي
Song not available - connect to internet to try again?