Meer as rykdom, meer as mag, as die skoonheid van sterre in die nag, meer as wat ons ooit op aarde wen, is dit werd, o Heer, om U te ken. Meer as silwer, meer as geld, Al die blomme, die diere in die veld, Meer as dit, so eindeloos veel meer, Was die prys wat U betaal het, Heer. Aan 'n kruis en in 'n graf van steen, U leef en sterf, verworpe en alleen. Immanuel, U die God met ons U dra die straf en dink aan ons Meer as ooit Meer as rykdom, meer as mag, as die skoonheid van sterre in die nag, meer as wat ons ooit op aarde wen, is dit werd, o Heer, om U te ken. Meer as silwer, meer as geld, Al die blomme, die diere in die veld, Meer as dit, so eindeloos veel meer, Was die prys wat U betaal het, Heer. Aan 'n kruis en in 'n graf van steen, U leef en sterf, verworpe en alleen. Immanuel, U die God met ons U dra die straf en dink aan ons Meer as ooit Immanuel, U die God met ons U dra die straf en dink aan ons Meer as ooitА я смотрю в небо ЈАКШЫ ӦЙ Оёғим билан рақсга тушиб Bartimen 赞美的诗歌哟在这里唱响 Na úsvite snáď Juldızımsań Iysa - Óziń! hạʿysẖ ạ̉ḥbk wạstnạk ṭbt nfsạ yạ yswʿ Живу я для Иисуса
Song not available - connect to internet to try again?