Ek het U lief o Heer Ek het U lief o Heer Met alles in my En als wat ek het Wil ek U dien o Heer U maak my bly o Heer Ja U maak my bly o Heer Met alles in my En als wat ek het Wil ek U dien o Heer Hier by U voete voel ek veilig U lig van liefde is my skuiling Vertrou op U, my hoop in U Om my te lei Ek het U lief o Heer Ek het U lief o Heer Met alles in my En als wat ek het Wil ek U dien o Heer U maak my bly o Heer Ja U maak my bly o Heer Met alles in my En als wat ek het Wil ek U dien o Heer Wil ek U dien o Heer Wil ek U dien o Heerٴومىردىڭ بۇلاعى Dios Cuidara De Ti قد عظمت أيها الرب الإله You Raise Me Up พระเยซูพระนามว่าเราเป็น ยังมีสายธาร Не было места в отеле أمين يسوع لا تلمني Gloria a te
Song not available - connect to internet to try again?