Toe ek 'n kind was, wou ek weet hoe Jesus lyk Ek wou Hom sien, voor ek wou glo Ek het na kinderbybelprentjies gekyk: Blonde hare en blou oe In 'n spierwit kleed, op 'n goue troon; Iewers anderkand die maan Was die Hemel waar die Heiland ewig woon En waar ons eendag heen sou gaan. Iewers anderkand die maan Maar ek was lank nog nie tevrede nie Hoekom woon Jesus dan so ver Ek het nie eens geweet of Hy regtig lewe nie Miskien was Jesus net 'n ster Iewers hoog en baie ver Maar eendag toe ek na my Moeder kyk Hoe sy liefhet en onselfsugtig dien Het ek besef: Maar dis hoe Jesus lyk Want ek kon Liefde in haar sien Ja toe ek 'n kind was, wou ek weet hoe Jesus lyk Ek wou Hom sien, voor ek wou glo Maar nou weet ek, want as ek na my Moeder kyk Kan ek Hom sien; en moet ek gloДжанъм чок съкълдъ беним Baba'nın Sevgisiyle Herrlicher Gott liebender Retter Бир Кун Дунё Тугармиш Cuando andemos con Dios Есть путь спасенья а мир его не знает Joj romale šunen amen so giľavas le Devleske Вместе с Тобой Иисус я хочу идти ماذا فعلوا ạ̉ḥtạj ạ̹lyk
Song not available - connect to internet to try again?