Moenie bang wees nie Ek is by jou Moenie ontsteld wees nie Ek is jou God Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas Met My reddende regterhand Moenie bang wees nie Ek is by jou Moenie ontsteld wees nie Ek is jou God Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas Met My reddende regterhand Jy sal vol moed wees Omdat jy hoop sal he Jy sal beskermd wees En rus in veiligheid Ek is jou God Ek is jou God Moenie bang wees nie Ek is by jou Moenie ontsteld wees nie Ek is jou God Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas Met My reddende regterhand Jy sal vol moed wees Omdat jy hoop sal he Jy sal beskermd wees En rus in veiligheid Jy sal vol moed wees Omdat jy hoop sal he Jy sal beskermd wees En rus in veiligheid Ek is jou God Ek is jou God Ek is jou God Ek is jou God Jy sal vol moed wees Omdat jy hoop sal he Jy sal beskermd wees En rus in veiligheid Jy sal vol moed wees Omdat jy hoop sal he Jy sal beskermd wees En rus in veiligheid Ek is jou God Ek is jou GodE mult prea scumpa viata asta Cuore nero ЩЕ ТЕ БЛАГОСЛАВЯМ БОЖЕ 去得未得之地 Наш Бог - Всемогущий Бог Gioia in te Louons le Seigneur Онун Адъ Иса Месих ابؤرو - يارب ارحم أختبار المرنم - الجزء الأول
Song not available - connect to internet to try again?