Ek wil lewe in oorwinning Ek wil lewe in geloof Ek wil lewe in die oorvloed Wat die Here my beloof In die vreugde van my Vader In die vrugte van die Gees In die liefde en genade Wat die wêreld kan genees En ek weet, dis alles daar vir my Vra en jy sal kry: Here maak U drome waar in my Heer ek weet U Woord Is die ware lewe Alles wat U droom is daar vir my Heer ek spreek U woord Oor my hele lewe Maak U mooiste drome waar in my U drome waar in my Here, kyk tog na my lewe Skei die koring van die kaf Vat die klippe uit my rugsak Laat my lekker ligvoets draf In die vreugde van my Vader In die vrugte van die Gees In die liefde en genade Wat die wêreld kan genees Ja ek weet, dis alles daar vir my Vra en jy sal kry: Here maak U drome waar in my Heer ek weet U Woord Is die ware lewe Alles wat U droom is daar vir my Heer ek spreek U woord Oor my hele lewe Maak U mooiste drome waar in my U drome waar in my Maak U drome waar U drome waar in my U mooiste drome ......... (ONE LINE BREAKDOWN) Dit wat U begin het Kom en maak dit klaar Dit wat U begin het Maak U drome waar ...... (BRIDGE x2) Heer ek weet U Woord Is die ware lewe Alles wat U droom is daar vir my Heer ek spreek U woord Oor my hele lewe Maak U mooiste drome waar in my U drome waar in my Maak U drome waar U drome waar in my ....... (BREAKDOWN) U mooiste dromeKrídla orlov يا منبع الأفراح Danza o Israel ạ̉nạ lyk حبيبى فتى bó shì xún qiú yé sū Бугун Сени халқлар куйлаб يالا قوم Буду с тобою Biarlah Semua Anak
Song not available - connect to internet to try again?