My enigste troos in lewe en dood is dat ek aan Jesus Christus behoort. Met sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop dis my anker, my vaste hoop. Ek behoort aan die Here. Niks sal my ooit van Hom kan skei. Met sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop dis my anker, my vaste hoop. Die doop is die seël dat die Heilige Gees my 'n kind van God, die Vader laat wees. Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei; deur sy liefde bewaar Hy my. Ek behoort aan die Here. Niks sal my ooit van Hom kan skei. Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei; deur sy liefde bewaar Hy my.Եկ Այսօր Գովենք Օրհնյալ Տիրոջը tʿlyq 3 Твоите чада, о Христе Прагну славіць я Цябе He that the Son has set free Свято Имя Твоё ناقصني حاجة Aanskou die Heiland, sien die kruis LB Spoj nás v jedno Гюнлер гидийор
Song not available - connect to internet to try again?