INTRO In my hart is daar 'n lied van dankbaarheid Aan U, my God, aan U, my Vriend Vir wat U doen in my lewe elke dag Net waar ek gaan, net soos ek is Daar is niemand wat my hart kan raak soos U En my kan optel en vashou Daarom gee ek U al die eer Met my hande omhoog Met elke klank wat ek sing Wil ek U kom verhoog en al my lof aan U bring Want U is my Skepper, my Vriend Die heem'le lig U omhoog U word vir ewig vereer My Koning Heer, ..my Koning Heer In my hart is daar 'n lied van dankbaarheid Aan U, my God, aan U, my Vriend Vir wat U doen in my lewe elke dag Net waar ek gaan, net soos ek is Daar is niemand wat my hart kan raak soos U En my kan optel en vashou Daarom gee ek U al die eer Met my hande omhoog Met elke klank wat ek sing Wil ek U kom verhoog en al my lof aan U bring Want U is my Skepper, my Vriend Die heem'le lig U omhoog U word vir ewig vereer My Koning Heer,.. my Koning Heer My Koning Heer,.. my Koning HeerRistin tietä Бир Раббим бор Rabbim qoya قصتنا ظريفة قدني فأنت قائدي Ҝəлин нəғмəлəр дејəк Par ce chemin solitaire Осмон Шоҳлиғин ўйланглар 宣教的路 Сүйіспеншілікпен әндетіп
Song not available - connect to internet to try again?