Nader, my God, by U, nog naderby. U is om Christus wil Vader vir my. U liefde bly my by - nader, my God, by U, nader, my God, by U, nog naderby. U ken my angs en vrees, U staan my by. U lei my deur u Gees, maak my weer vry. U Woord verseker my: Nader, my God, by U; nader, my God, by U, nog naderby. Waar hartseer, pyn en leed my weerloos laat, sal U my nooit vergeet; my nooit verlaat. Deur lyding bring U my nader, my God, by U, nader, my God, by U, nog naderby. nader, my God, by U, nog naderby.يا صاحب الحنان و يسا سەن كەرەمەت ۇلىسىڭ Ариун шөнө Keby som bol motýľom ạ̉sẖdw lk ạ̉yhạ ạlfạdy ạlḥbyb He is Able, more than Able rnmwạ lh trnymẗ jdydẗ Degno è l'Agnel knt ʿạysẖ fy̱ ẓlạmy Ты накрыл для меня пир
Song not available - connect to internet to try again?