Inleiding Ek staan skuldig voor U, Heer Voor U, my Vader, wat regeer Ek is ned'rig in my hart En my siel is so verward En my lewe is vuil voor U troon O, Heer, vergewe my Heer, kom maak my vry Van die sondelas o, kom na my om dit skoon te was Want ek wil weer vlekloos voor U staan INTERLUDE Die wyn en die brood wat ek nou neem Is 'n teken van U rykdom en U seën Al die oorvloed binne my Kom en borrel in my vry En die oorsaak is die Gees wat in my bly O, Heer, vergewe my Heer, kom maak my vry Van die sondelas o, kom na my om dit skoon te was Want ek wil weer vlekloos voor U staan O, Heer, vergewe my Heer, kom maak my vry Van die sondelas o, kom na my om dit skoon te was Vergewe my O, Heer, vergewe my Heer, kom maak my vry Van die sondelas o, kom na my om dit skoon te was Want ek wil weer vlekloos voor U staan불을 내려주소서 Победа Иисуса По тернистому пути ٴجۇر، ىبىرايىم، دايىندال جولعا Крик солдат С неба на землю течет Боже слава Твоя Potente potente Тебе да угодя Nech zvučné haleluja znie Пред Господом, как царь Давид
Song not available - connect to internet to try again?