Ek het jou lief, net soos jy is Ek kan niks daaraan doen nie Dis maar net soos dit is In my hart brand 'n vuur Wat niemand kan blus Ek het jou lief, net soos jy is Jou geluk is my vreugde Jou hartseer my pyn Jou voorspoed my vrede Jou liefde my wyn My hart is jou huis Waar jy kaalvoet mag loop Al my deure en vensters Staan vir jou wawyd oop Want ek het jou lief, net soos jy is Ek kan niks daaraan doen nie Dis maar net soos dit is In my hart brand 'n vuur Wat niemand kan blus Ja, ek het jou lief, net soos jy is Want jy is my kind Ek is jou Pa Jy kan my alles vertel Jy kan my enigietsn vra Jou hartklop is myne Jou voet trap my spoor Al sou jy ook weggaan Jy kan my nooit verloor Want ek het jou lief, net soos jy is Ek kan niks daaraan doen nie Dis maar net soos dit is In my hart brand 'n vuur Wat niemand kan blus Ja, ek het jou lief, net soos jy is Ek het jou lief, net soos jy is Ek het jou lief ... Net soos jy isOnce and For All Alléluia! louez l'Eternel! Сəн, еј бүтүн дүнја, Рəббə нида ет يا راويني Почему Господь любил древнюю Вифанию Esprit de Dieu, crée en nous la foi Som tvoj Erkin, erkin, men erkin كەل، كەل، كەل Sen Sevgi Baht Quvonch
Song not available - connect to internet to try again?