....... (VOCALS ONLY) ...... Ek's nie langer 'n slaaf van vrees, ek IS 'n kind van God x2 ...... (BAND SOFTLY) ....... U oorweldig my Gee U als vir my U maak van my U kind U kom woon in my, en U maak my vry Van alles wat my bind Ek's nie langer 'n slaaf van vrees, ek IS 'n kind van God x2 U het my gekies uit my moederskoot My op my naam geroep En my ingebring, deel van U gesin My met U bloed gekoop Ek's nie langer 'n slaaf van vrees, ek IS 'n kind van God x2 U omhels my Vader, U bevry my hart U deurgrond my wese, bevry my van vrees en dood In genade staan ons, voor U grootheid Heer U Liefde dra ons daagliks; en ons sing 'n nuwe lied Oooo- ons Dank U Heer - Ooooooons Gee U eer Oooooons Dank U Heer - Ooooons Loof U Heer U maak 'n pad oop waarop ek kan loop U liefde blus ál my vrees Deur U redding kan ek voortaan sing Ek ís 'n kind van God .......... (BREAKDOWN TO END) ...... Ek's nie langer 'n slaaf van vrees, ek IS 'n kind van God x2 Ek IS 'n kind van God x2Исо حب يسوع انتظرت الرب شعبك يعلن بيك إيمانه Jaratqan Qudayım, Ózińe sıyınaman Кутсал Къл Aku Gereja, Kau Pun Gereja fy mdẖwd byn ạlbqr Когато мисля си за Теб Göydən yerə enən təkcə Məsihdir
Song not available - connect to internet to try again?