O Christus, Ons Verlange, U Het Ons Heil Gebring. Sal Ooit Ons Jubelsange U Lof Na Waarde Sing ? Vervul In Welbehae Ons Harte Met U Gees; Skenk Ons In Hierdie Dae ' 'n Ware Christusfees. U Wat As Hemelkoning In Heerlikheid Regeer, Maak Onder Mense Woning; Daal As 'N Dienskneg Neer - En Herders Vind 'N Herder Oor Wie Hul Dankbaar Juig; En Wyses Vind Die Wysheid Voor Wie Hul Biddend Buig. Soos Kinders Met "Hosannas" Hul Koning Bly Ontmoet, En Sion Sy Messias Met Jubels Kon Begroet - So Wil My Lied U Vrede, U Heerskappy Besing; My Lof- En Dankgebede U Juigend Hulde Bring. Ek, Magteloos Gebonde, Word Weer Deur U Bevry; Ek Is Bevlek Met Sonde - U Kom En Reinig My. Nou Leef My Dankgebede - Nou Kan Ek Sing En Dien ! Nou Kan Ek Sterf In Vrede - Ek Het My Heer Gesien !حول عينيك Ułaskawienia dostąpiłem Les livres de la bible Славім, вывышаем Bramo solo Te bạldm ạ̹ḥnạ ʿạbryn พระเจ้าทรงเลี้ยงดู Metti un sorriso lmạ bbṣ ḥwạlyạ Great is the Lord
Song not available - connect to internet to try again?