O die goeie tyding, o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore, Christus is gebore. Juig dan, almal, jubel oor die saligheid! O die goeie tyding, o die blye tyding kom met krag in die Kersfeestyd: Hy, die Hemelkoning, maak by mense woning - Hy, gebore in die volheid van die tyd! O die goeie tyding, o die blye tyding - oral hoor ons: Dis Kersfeestyd. Blye jubelkore loof die Kind, gebore. Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid! Juig nou mensdom, prys Hom tot in e......wig......heid!МРАЗЕН И СЪДЕН ربى ها اسكن فى سترك Sólo: Vojdite, plesajme, chválospevy spievajme! Grand est le Seigneur Риск Dýchaj na mňa Mənim Xilaskarım, Rəbbim, Məsihim Шум дождя ṣwt ạlʿạlm Dance With Me
Song not available - connect to internet to try again?