O Heer my God as ek in eerbied wonder En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou... Ek sien die veld - die bosse, berge, vlaktes Ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind O Heer, U sorg vir klein, vir groot, vir alles en U sorg dag na dag vir my, U kind. Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, ... hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! U Seun word mens, in ons gebroke wereld kom vestig Hy, Sy konings-heerskappy Hy maak weer heel, wat sonde hier gebreek het Hy bring weer hoop en redding ook vir my U maak ons deel van al U grootste werke U laat ons bid Heer dat U ryk ma kom en en kom U weer, in heerlikheid op wolke maak U volkome nuut U eiendom Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, ... hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, ... hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U gro-te Naam!Tierra bendita y divina Lord, I lift your name on high The great physician now is here تمام شد Hayotim Kalom A Love so Amazing Аллилуйя Ты победу одержал nǐ shì yī zhǎn dēng nsjd lạsmk Мы воспоём Тебе сегодня гимн
Song not available - connect to internet to try again?