Ons is almal hier tesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die dood was Hy getrou En daardeur is ons nou sy eiendom Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê En Hom bo alles eer. Loof Hom, Christus die Heer. Loof Hom, Christus die Heer. Halleluja! Ek kan nie sonder U nie. Halleluja! Ek sal nie stilbly nie! Halleluja! Daar is geen ander Naam nie As Jesus Christus, die Heer Hy is my geregtigheid Ek staan volmaak in hom, Verheerlik Hom. En Sy liefde is so wyd Ek wil my hele lewe wy aan Hom Laat ons maak soos Hy ons se Mekaar steeds lief te he En Hom bo alles eer. Loof Hom, Christus die Heer. Loof Hom, Christus die Heer. Halleluja! Ek kan nie sonder U nie. Halleluja! Ek sal nie stilbly nie! Halleluja! Daar is geen ander Naam nie As Jesus Christus, die Heer Jesus Christus, die HeerБлагодарю тебя господь trạnym ạlạ̉kẖtbạr - ạljzʾ ạltẖạny Pane mocný neba, zeme ТИ СИ СЛАВЕН БОГ พระวิญญาณประทานพระพร Días de Elías To the one who sits on the throne يا عجيب Бир туугандар, бизди тандап алды Ыйса wǒ men dōu shì tiān guó de rén
Song not available - connect to internet to try again?