Ons is almal hier tesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die dood was Hy getrou En daardeur is ons nou sy eiendom. Laat ons maak soos Hy ons se Mekaar steeds lief te he En Hom bo alles eer. Loof Hom, Christus die Heer. Halleluja! Ek kan nie sonder U nie. Halleluja! Ek sal nie stilbly nie! Halleluja! Daar is geen ander Naam nie As Jesus Christus, die Heer Hy is my geregtigheid Ek staan volmaak in hom, Verheerlik Hom. En Sy liefde is so wyd Ek wil my hele lewe wy aan Hom Laat ons maak soos Hy ons se Mekaar steeds lief te he En Hom bo alles eer. Loof Hom, Christus die Heer. Halleluja! Ek kan nie sonder U nie. Halleluja! Ek sal nie stilbly nie! Halleluja! Daar is geen ander Naam nie As Jesus Christus, die Heer Jesus Christus, die Heerạdy qlby Раб'бин Севгиси Хич Тюкенмез اسپاندا جارىق اي، سامساعان جۇلدىزدار Господь нам встречу подарил Міне қандай көп туыс ВЯРАТА МИ ПЛАНИНА Е Свеча Жаралдың сүйүктүү болууга сүйүү берүүгө Ещё один для Иисуса ٴتاڭىرىم جان۔دۇنيەممەن سەنى كورگىم كەلەدى
Song not available - connect to internet to try again?