Wie regeer Wie is in beheer Wie's die Begin en die Einde Die Een wat is, wat was en wat kom My hart wil sing Alle eer wil ek bring Hy's die Weg en die Waarheid Daar's niemand, niemand soos Hy Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Elke knie sal buig En elke tong sal getuig Hy't die dood vir ewig oorwin Hy't opgestaan! In 'n donker wêreld vra almal Wie sal die volk kom lei Dis die Ruiter op die witperd Hy kom! Hy kom vir jou en my!O, aspandaǵy Ákemiz Құрметтеймін Сені балаңдай O piękności Il centurione Висит страдая, распят Христос Io per te Боже будь к нам милостив Ren og rettferdig, himmelen verdig wǒ men tuán jù zài zhè lǐ Buď touhou mého srdce
Song not available - connect to internet to try again?