Wie regeer Wie is in beheer Wie's die Begin en die Einde Die Een wat is, wat was en wat kom My hart wil sing Alle eer wil ek bring Hy's die Weg en die Waarheid Daar's niemand, niemand soos Hy Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Elke knie sal buig En elke tong sal getuig Hy't die dood vir ewig oorwin Hy't opgestaan! Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal In 'n donker wêreld vra almal Wie sal die volk kom lei Dis die Ruiter op die witperd Hy kom! Hy kom vir jou en my! Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) ...(Breakdown) Gee eer aan Hom (Halleluja) ......(Breakdown) Ons Koning kom .........(Breakdown) Loof sy heilige naam ......(Breakdown) Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Ons Koning kom Hy kom om ons te haalYere Kapanır Эзэний цог жавхланг Jésus, ami de mon âme رجعني تاني للطريق Mirad cual amor nos ha dado el Padre O ce frumoasa va fi cantarea Мы все рождены чтоб любить Bueno es alabar Jezus grzeszników do się woła dziś Yorğun ürək
Song not available - connect to internet to try again?