Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer Die Allerhoogste wat in liefde oor sy Koninkryk regeer Hy't belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer Hy is Koning, Hy regeer! Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, prys Hom! Halleluja! B Em Am D G Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Hy is Koning, Hy regeer! Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan Hy's ons skuiling, Hy's ons wapen, Hy het die vyand reeds verslaan Hy is die Rots wat ewig staan Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo Blaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë Kom leef in die oorwinning van sy Woord waarin ons glo Want Sy Woord sal ewig staanЖүрөгүмө Ыйык Рух Биргина Исода бахтиёр бўлдим إني صغير Forgive me, Lord, that I do not walk on waters قديش صار لى ناطره Quando la paura è morta طفل المغارة gẖnwạ lmsyḥnạ Тирилдим Tanrı'ya şükrederim
Song not available - connect to internet to try again?