Op vaste fondamente het God sy kerk gebou. Apostels en profe-te het ons dít toevertrou: Die Koning van die hemel herskep deur Woord en Gees verlorenes op aarde dat hul sy volk kan wees. Hy roep uit alle volke 'n volk vir Hom tesaam één in geloof en werke, één in sy heil'ge Naam! Hy gee die brood en beker, Hy gee die heil'ge doop om hulle te verseker: Ek het jul duur gekoop! Bedreig gevaar van buite met skerp venyn gemik; vul twyfel ons van binne met kleingeloof en skrik dis eie aan die wêreld, ons sal verdrukking hê, maar Christus het sy bystand aan ons hier toegesê. Heer, skryf in ons harte dat ons dit nooit vergeet, al pynig ons die smarte al martel ons die leed: Die kruis van ons Verlosser sluit vergesigte oop! In 'n verwarde wêreld bring dit weer vaste hoop!Certe sere صغير ولا كبير Құдай сені жаратты Questo mondo passerà كەلگەيسەن رەببىم ئەيسا Каранлък Дюня tʿlyq 9 - myn ạlksbạn ? qd ʿlmt يا عجيبًا Endrey ny hamaroan' ny soa
Song not available - connect to internet to try again?