Die Here is my vesting, Die Here is my krag
FHy's my bron en Hy's my redding
Die Een op wie ek wag
Die Here is my voorspoed, Hy sal vir my voorsien
FSoos 'n Pa sorg vir sy kinders
gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien
Prys die Heer O my siel
Prys die Heer want Hy is goed
D FPrys die Here als wat lewe
Prys die Heer
Die hele skepping sing nou saam
Alles wat lewe roem Sy Naam V svätyni svätých يا حياة القلب zhǔ kàn wǒ men wèi bǎo guì يعظم انتصارنا إن فاض قلبي بالسلام Battito d'amore Náš Boh vládne Ertalabki tongda Iso tirildi Came to my rescue معنى العيد Song not available - connect to internet to try again?