Praat ek mense-, eng'letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole: klanke sonder melodie Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks. Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat: Net die liefde, onbaatsugtig, bly oorwin met goed die kwaad. Onreg kan dit nie verdra nie, dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry. Deur dit al's, deur dit al's bly ek op my kniee Deur dit al's, deur dit al's Hou U my vas Deur dit al's, deur dit al's kyk ek op na U en dit gaan wel, ja wel met my Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly. Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop - liefde is en bly die grootste: Liefde sluit die lewe oop.wǒ zhù yuàn shén de pū rén Ak pôjdeš cez vodu Dicha Grande Es La Del Hombre Who will survive Už sa blíži ten čas práve Nei tuoi occhi Oh, Lord You are my Shepherd Mukaddas Rux Tinchlik Ruxisan Aby ma rieka zmyla Adoramus te, Christe
Song not available - connect to internet to try again?