Praat ek mense-, eng'letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole: klanke sonder melodie Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks. Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat: Net die liefde, onbaat-sugtig, bly oorwin met goed die kwaad. Onreg kan dit nie verdra nie, dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry. Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly. Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop - liefde is en bly die grootste: Liefde sluit die lewe oop.Ho Haklo Өгөөмрөөр хайрлагч wǒ de xīn hé děng jiāo jí Akwai Mai Cikin Giliyad Господь – твой Бог lw knti tdryn yạ nfsy Všetko najlepšie bnḥbk nsjd lyk Гуноҳлар менга ҳеч ғов бўлолмагай Parla di Gesù
Song not available - connect to internet to try again?