Praat ek mense-, eng'letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole: klanke sonder melodie Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks. Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat: Net die liefde, onbaatsugtig, bly oorwin met goed die kwaad. Onreg kan dit nie verdra nie, dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry. Deur dit al's, deur dit al's bly ek op my kniee Deur dit al's, deur dit al's Hou U my vas Deur dit al's, deur dit al's kyk ek op na U en dit gaan wel, ja wel met my Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly. Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop - liefde is en bly die grootste: Liefde sluit die lewe oop.Trezeste-te tu care dormi wǒ men gè rén yào huǐ gǎi rạḥty̱ htbdạ̉ Тэр өдөр Яз вагтың говы Гүнлеринде Unga Koʻz Tikan ạ̹lh ạltʿwyḍạt Sina يارب ليك الحمد Libertà
Song not available - connect to internet to try again?