Ek roep na Hom in my benoudheid In sy paleis het Hy gehoor Die aarde het geskud en bewe Die Here het dit uit die hemel laat dreun Die Here is my rots, my skuilplek my Redder en my God, Die rots by wie ek skuil my skild, my sterk verlosser en my veilige vesting my veilige vesting my veilige vesting ...... (Tussenspel) Met Sy hulp loop ek 'n oormag storm Met my God spring ek oor 'n muur Hy maak my voete soos die van 'n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Die Here is my rots, my skuilplek my Redder en my God, Die rots by wie ek skuil my skild, my sterk verlosser en my veilige vesting my veilige vesting my veilige vesting Ek loof Hom wat my rots is ........... (Breakdown) Ek prys die God wat my gered het Ek loof Hom wat my rots is Ek prys die God wat my gered het .......(Herhaal Bridge x 2) Die Here is my rots, my skuilplek my Redder en my God, Die rots by wie ek skuil my skild, my sterk verlosser en my veilige vesting my veilige vesting my veilige vesting my veilige vesting Die Here is my rots, my skuilplek my Redder en my God, Die rots by wie ek skuil my skild, my sterk verlosser en my veilige vesting my veilige vesting my veilige vesting my veilige vesting. my veilige vestingNecə bəxtiyaram, necə xoşbəxtəm mən Tanrımızı Yücelt, O'na Tapınalım THE LOVE OF COUPLE Миний сүнс ивээл Kutsal Olan, yüreğimi kazandın V širém světě znamení O ce simţire L-am pe Isus Semua Yang Tercipta Do tmy našich dní Ah, Bir Gece Geliyor
Song not available - connect to internet to try again?