Ruwe storme breek in woede, alles om my heen is nag; tog hou God my in sy hoede: Hy hou oor my heil die wag. Kan ek soms sy hulp nie sien nie, of sy liefde ooit verdien nie, sal sy Gees my altyd lei: Hy staan my in alles by. Jesus Christus het gesterwe het, verrys, verrys vir my; Hy't sy vrede my laat erwe, deur sy offer is ek vry. Hy wat intree by die Vader trek my in sy liefde nader; in ontferming oor my lot staan Hy in my plek voor God. Wat my tref in dood of lewe; Watter teenspoed op my wag, Jesus sal my nooit begewe - is ek swak, by Hom is krag. Niks wat ek op aarde ly nie kan my van sy liefde skei nie: hoogte, diepte, vreugde, rou - niks ontruk my aan Gods trou!Mivory eto izahay Тинчлик Дүниені сүйгендіктен Жаратқан Тәңір rwḥ ạlsyd ạlrb ʿlỹ عجز لساني عن التعبير Salgamos siervos del Señor Хвалите Бога во святыне Его Pane, Ty si nám nehodným Vory ny mpanomponay Bir kun Xudo haqiqati beradi
Song not available - connect to internet to try again?