Saggies, Saggies, Saggies Trek jou nader na Hom Saggies, saggies, saggies vou Sy hande om jou Weet jy dierbare kind dat Hy lief is vir jou Wees tog net geduldig want Hy kom Sy Sterkte vou om my daagliks Maak my aanhou, maak my wen Hou my veilig, rustig Dek 'n tafel net vir m-y Saggies, Saggies, Saggies Trek jou nader na Hom Saggies, saggies, saggies vou Sy hande om jou Weet jy dierbare kind dat Hy lief is vir jou Wees tog net geduldig want Hy kom Nooit dwingend nie, net genade Hou geen rekord van my sonde Antwoord voordat ek kan vra Neem Sy hand, want Hy w-ag Saggies, Saggies, Saggies Trek jou nader na Hom Saggies, saggies, saggies vou Sy hande om jou Weet jy dierbare kind dat Hy lief is vir jou Wees tog net geduldig want Hy komTu sei con me Tu m-ai pus Doamne pe o stâncă Маранафа Был Ангел от Бога, сказал Он Марии: Znie lásky Božej hlas ليش هارب Qudaıym bizdi súıedi baýyrym Върху твърд камък аз стоя THE GREAT VICTORY Sunt pe calea Domnului şi sunt bucuros
Song not available - connect to internet to try again?