Intro x2 U sal altyd vir ons veg U het reeds U trou getoon Hierdie waarheid is my blydskap Heer, U dra die segekroon U's my Helper en Beskermer U's my Redder en my Vriend U genade is my asem en my lied Waar U grootheid hier besing word Kom en buig ek voor U troon Waar U is, verstil die onrus Want U dra die segekroon Vul U woning met U glorie, Vul my hart met heil'ge vuur U genade is my asem en my lied Hallelu - u - ja! Jesus het oorwin Jesus het oorwin Hallelu - u -ja! ...Prys Hom, Hy't die wêreld reeds oorwin U sal altyd vir ons pleit Sal ons soek tot U ons vind En geen mag kan U bestry nie Want U dra die segekroon U is Jesus, die Messias Wat die wêreld redding bied U genade is my asem en my lied Hallelu - u - ja! Jesus het oorwin Jesus het oorwin Hallelu - u -ja! ..... Prys Hom, Hy't die wêreld reeds oorwin Instrumental x4 Elke muur word platgeslaan Elke vesting afgebreek U dra die segekroon U het oorwin, U het oorwin (Hele bridge: x2) Aan die kruis het U die bose En die sondemag onttroon; Selfs die graf kon U nie terughou Want U dra die segekroon Hallelu - u - ja! Jesus het oorwin Jesus het oorwin Hallelu - u -ja! ......... Prys Hom, Hy't die wêreld reeds oorwinBAWIPA THANGTHAT A NUAM NE ZAMAN İSA MESİH Dnes máme oslavu a nebeskú párty Кто мне радость даст Я в скорбях взывал Məhəbbətin, Rəbb Allah 16 Track 16 Otwartą Biblię światu dać Ей аркадаш Сердце ликует сердце поет Houtkruis
Song not available - connect to internet to try again?