Sing vrolik, hef die stem na bowe; Regverdiges, verhef die HEER! Dit pas opregtes God te lo-we en uit te jubel tot sy eer Laat die psalmgesange -/ stem van sterk verlange om die HEER te dank - by die smeltendsko-ne / harp- en siterto-ne, liefde- en lof verklank! Hy min die reg in alle dinge, want enkel waar en reg is Hy; tot by die aard' se verste kringe sien ons sy goedheid uitgesprei. In sy alvermoë / het Hy hemelboë deur sy woord gestig; deur sy Gees 'n gan-se / leërskaar van glanse skitt'rend aan laat lig Die HEER se woord is skeppingsmagtig wat lewe uit die dood gebied. Hy spreek - dit staan daar lewenskragtig, Hy roep net en dit het geskied. Nasies en tiranne / smee verniet hul planne in die vlam van haat. Hy wat groot van mag is, / weet wat daar bedag is en verbreek hul raad.bfḍl nʿmtk هبنا سلامك Trpezlivosť mať musíš Сəн мəни јаратдын يا شمس دومي Teba vďačne chválim, Bože večný, všemohúci, v láske nekonečný! Skloň sa k nám, Bože sám Môj život už nie je prázdna loď МАКТАЛ СЕҢЭЭ, ДЭЭРГИВИС Обратил печаль мою Ты в танцы Przesłodka jest wieść o Jezusie
Song not available - connect to internet to try again?