O Heer, ons staan voor U gebroke As mens verstaan ons nie U weë Maar U stuur vir ons 'n Leidsman trou Hy lei ons na U Kom o Skepper Gees Lewendmakend Gees Kom in al U volheid Kom in al U krag Lei my in U waarheid Leer my van die Seun Wees U ook my Trooster, Kom o Skepper Gees O Heer, ons staan voor U gebroke As mens verstaan ons nie U weë Maar U stuur vir ons 'n Leidsman trou Hy lei ons na U Kom o Skepper Gees Lewendmakend Gees Kom in al U volheid Kom in al U krag Lei my in U waarheid Leer my van die Seun Wees U ook my Trooster, Kom o Skepper Gees Lei my in U waarheid Leer my van die Seun Wees U ook my Trooster, Kom o Skepper Geesqạl ly̱ ạlsẖyṭạn Боди наврӯз вазид yswʿ nrfʿ ạ̹smk قۇداي سىزدى باشىندا ەلە تانداپ قويعون Kipak Lothei Kei Puoi Ježiš, to Dieťa nám dané Він прийде أنا آسف Pane, málo mám Ťa rád Ry Jesosy tsara ao an-danitra
Song not available - connect to internet to try again?