. D G (INTRO) Kyk of jy vir my die son kan vang Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang Dit is donker by die venster in die middel van die dag Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag Kyk of jy vir my die son kan bring Daar's ' liedjie in die gange waar die son kan sing Want dis stil in die hoekie hierdie koue seisoen Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen Sonvanger ek vra jou mooi Laat hom weer vir my kom skyn Sonvanger laat my verstaan Hoe ' somer sommer so in die niet kan verdwyn En laat hom skyn Kyk of jy vir my die son kan kry Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly Kyk of jy vir my die son kan steel Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel Sonvanger ek vra jou mooi Laat hom weer vir my kom skyn Sonvanger laat my verstaan Hoe ' somer sommer so in die niet kan verdwyn En laat hom skyn Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad En 'n handjie vol strale vir die donker in my hart Pie Jesu, pie Jesu, Pie Jsu, pie Jesu Qui tollis peccata mundi Dona eis requiem, dona eis requiemسود يا يسوع De Jésus la souvenance zhè lǐ de shān shān shuǐ shuǐ trfʿny علّمني ربّي نشكرك Тихо ночь объяла землю и уснуло все кругом Мəсиһим, һəмишə олдуғу кими يسوع ربي Inimi langa inimi strângem พระเยซูเราน้อมรับพระองค์
Song not available - connect to internet to try again?