Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai. Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar. En eendag sien ek 'n klein dogtertjie, eenkant alleen. Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen. En ek sê: "Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë. Wil jy graag 'n groot geheim hoor, almal wil graag soos jy wees. Want jy's pragtig , lieflik" , en sy druk saggies my hand. En sê: "Ek wens ek kon my deur jou oë sien." Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby. En die glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn. En eendag sien ek Sproetjies weer en my oë staar verdwaas. Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan. En ek sê: "Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë. Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë Sproetjies jy's pragtig, en sy druk saggies my hand. En sê: "Ek wens ek kon my deur jou oë sien." Een aand by die skouburg gaan ek na 'n opvoering kyk En daar dans 'n meisie wat net soos 'n feeprinses lyk Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor Ek sien toe dis Sproetjies wat harte so bekoor En ek sê: "Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë. Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë Sproetjies jy's pragtig, en ek hou haar teen my vas. En sê: "Ek wens ek kon my deur jou oë sien."......(Drum roll A) "Ek wens ek kon my deur (backing stil) jou oë sien.... (drums .10/.11 af)Skončila sa tmavá noc 我深信主必眷顾我到底 Жасыл жайлауға жаятын, тұнық суға апаратын Dan yeri söküləndə ətirlərlə Come Alive (Dry Bones) Srdečne sa radujme Raduj sa spevom ạ̉rạk ạ̹lhy Božia láska príď Аз атакувам
Song not available - connect to internet to try again?