Ek wil naby aan U wees, ............(A) soos 'n seun op sy vader se skoot. Ek wil naby aan U wees. Dit is die plek waar ek hoor. En U tel my op, neem my in U arms...........(C) En U tel my op, druk my styf teenaan U vas. En U tel my op, dra my in U arms. En U tel my op en laat my nooit weer gaan. Ek wil naby aan U bly,..............(A) soos 'n kind op die vader se skoot. Ek mag naby aan U bly. Dit is die plek waar ek hoor. En U tel my op, neem my in U arms.........(C) En U tel my op, druk my styf teenaan U vas. En U tel my op, dra my in U arms. En U tel my op en laat my nooit weer gaan. Dra my deur die diepe water,..........(D) waar ek self nie meer kan staan In U arms is ek veilig, wanneer U my dra as ek nie verder kan gaan. Ek mag naby aan U bly,...........(B) soos 'n kind op die vader se skoot. Ek mag naby aan U bly, dit is die plek waar ek hoor..........(A) En U tel my op, neem my in U arms En U tel my op, druk my styf teenaan U vas......(C) En U tel my op, dra my in U arms. En U tel my op ..(A)..en laat my nooit weer gaan. En U tel my op en laat my nooit weer gaan.Все мы грешны гнева чада rjạyạ fyk Na Golgote ylly byzrʿ ạlryḥ ٴار ٴبىر كۇن مەن ٴار ساعات Hän kohta jo saapuvi 你要保守你心 Исо Подшоҳим ҳам Раббимсан За евангельскую веру Пречистая Діва
Song not available - connect to internet to try again?