Prys die Heer o my siel, o my siel Loof nou Sy grote Naam Sing 'n lied vir die Heer, o my siel Loof nou Sy grote Naam Die son kom op, dis 'n nuwe dagbreek Die tyd is hier om weer te sing Wat my mag tref en wat ookal voorlê Mag ek steeds sing wanneer skemer kom Prys die Heer o my siel, o my siel Loof nou Sy grote Naam Sing 'n lied vir die Heer, o my siel Loof nou Sy grote Naam U liefde's groot en geduld onmeetbaar U Naam is groot en U hart is goed Vir al U goedheid sal ons aanhou lof sing 10 000 redes vir my hart se lied Prys die Heer o my siel, o my siel Loof nou Sy grote Naam Sing 'n lied vir die Heer, o my siel Loof nou Sy grote Naam En op die dag wat my lewe eindig Die einde kom en my tyd is min Sal my lied dan vir U wees oneindig 10 000 jaar en vir ewig meer Prys die Heer o my siel, o my siel Loof nou Sy grote Naam Sing 'n lied vir die Heer, o my siel Loof nou Sy grote Naam Sing 'n lied vir die Heer, o my siel Loof nou Sy grote Naam Loof nou Sy grote NaamMen uchun Sen hochga Огонь любви ты меня осветил الرب قسمتي Psalm 148 (Niech zabrzmi Panu) Kyrie eleison, Kriste eleison Наурызда жаңа жыл бастаймыз هوذا قد صار ليل Четыре лица Vyvýšený buď Samodan Kelgan Najotkorimsan
Song not available - connect to internet to try again?