U goedheid Heer kan ons nie peil nie wie word daardeur nie diep getref niks anders bring vir ons die heil nie ons wil ons hart tot U verhef Aan U alleen ons dank en ere U wat ons in U liefde lei U wil ons in U waarheid lei U is die Heer wat ons gemaak het voor U kom ons U skepsels staan U is die Heer wat steeds gewaak het deur wie ons gans en al bestaan U bring in ons gemoed die vrede U sterk ons gees met nuwe krag U gee U lig ook oor ons rede Dis U van wie ons heil verwag Sou ek o Heer U nie vereer nie sou ek U goedheid nie verstaan sou U my raad gee ek nie leer nie die weg wat U my wys nie gaan Nee Heer U rig my wil en strewe U woord bly my gedurig by vul met U liefde ook my lewe om my in alles U te wyพื้นฟ้าสวรรค์ประกาศพระบารมี O Jezu, oto bracia Twoi Небесная река Прими с любовью испытания Dikenler Tacın Oldu ṭwl mạ ạ̉nạ mạsẖy Бар әлем жырлаңдар Иеңді шаттанып Egli è il Signor ạ̉ṭlb wjhk Yo Soloespero Ese Dia
Song not available - connect to internet to try again?