U Goedheid, Heer, Kan Ons Nie Peil Nie - Wie Word Daardeur Nie Diep Getref! Niks Anders Bring Vir Ons Die Heil Nie Ons Wil Ons Hart Tot U Verhef. Aan U Alleen Ons Dank En Ere - U wat ons in U liefde lei U Sal Ons Nooit Vergeet Nie, Here; U Wil Ons In U Waarheid Lei U is die Heer wat ons gemaak het, voor U kom ons, u skepsels, staan; U is die Heer wat steeds gewaak het, deur wie ons gans en al bestaan. U bring in ons gemoed die vrede, U sterk ons gees met nuwe krag; U gee u lig ook oor ons rede - dis U van wie ons heil verwag. Sou Ek, O Heer, U Nie Vereer Nie, Sou Ek U Goedheid Nie Verstaan ? Sou U My Raad Gee, Ek Nie Leer Nie, Die Weg Wat U My Wys Nie Gaan? Nee, Heer, U Rig My Wil En Strewe; U Woord Bly My Gedurig By. Vul Met U Liefde Ook My Lewe Om My In Alles U Te Wy. Om My In Alles U ....Te....Wy. EINDE AKKOORDEОо, Жүрөгүмдө кубаныч jiā xiāng shuǐ gù xiāng shān Jak zdĺhavo sa tiahli dni C'è di più Cúmplase, Oh Cristo, Tu Voluntad Колдорумду сунам Сага, Теңир mwsyqy̱ ạlrb qd mlk Научи меня Боже молиться يا صاحب الحنان - ساتر Жил когдато на земле Спаситель
Song not available - connect to internet to try again?