Ek is tot niks vanuit myself in staat nie Al wat ek doen, bly steeds voor U onrein Ek kan slegs pleit dat U my nooit verlaat nie En my vergeef, al is my dade klein U hef my op, dra my op arends' vlerke U laat my sweef, U laat my nooit beskaam Ek wil sing van al U wonderwerke U is my God, Ek loof U heil'ge Naam Die gawes wat ons uit U hand ontvang het Ons lewe is maar net van korte duur Gee ons die krag om elke dag te strewe Om ook U woord, die wêreld in te stuur U hef my op, dra my op arends' vlerke U laat my sweef, U laat my nooit beskaam Ek wil sing van al U wonderwerke U is my God, Ek loof U heil'ge Naam Die liefde wat ons uit U hand ontvang het Die grootste gawe uit U Vaderhand Mag dit steeds groei, tot volheid deur genade Ons bid U seën op hierdie liefdesband U hef my op, dra my op arends' vlerke U laat my sweef, U laat my nooit beskaam Ek wil sing van al U wonderwerke U is my God, Ek loof U heil'ge Naam U hef my op, dra my op arends' vlerke U laat my sweef, U laat my nooit beskaam Ek wil sing van al U wonderwerke U is my God, Ek loof U heil'ge Naam U is my God, Ek loof U heil'ge Naamكيف وأنت الحبيب King of Glory Jeso o, Sakaiza tsara You're my best friend Hosanna أنت تهتم بي Gesù era lì smʿt ạlṣwt bynạdy Chisʋs achukma kʋt قاعد على شط الحياه
Song not available - connect to internet to try again?