My woorde is min, maar my hart loop oor Wat ek binne my voel, is maar net die begin want ek weet wie't verloor Saam met U engele, - wil ek voor U staan, wil ek juig en sing, eer gee aan U Want groot is U naam En dan sing ek Halleluja En dan sing ek Hallelujah My hart sing net Hallelujah U is God, U is Heer, dis U wat regeer Als wat ek het - en als wat ek is ek weet dis genade, uit U hand, waarvoor ek dankbaar is Saam met U engele - wil ek voor U staan, wil ek juig en sing, eer gee aan U Want groot is U naam En dan sing ek Halleluja En dan sing ek Hallelujah My hart sing net Hallelujah U is God, U is Heer, dis U wat regeer Hier waar ek staan voor U troon, wil ek juig, wil ek juig, want U is in my, U is in my ek weet ek's vry En dan sing ek Halleluja En dan sing ek Hallelujah My hart sing net Hallelujah U is God, U is Heer, dis U wat regeer (key change) En dan sing ek Halleluja En dan sing ek Hallelujah My hart sing net Hallelujah U is God, U is Heer, dis U wat regeer U is God, U is Heer, dis U wat regeer U is God, U is Heer, dis U wat regeer Dis U wat regeerlạ tkẖrj klmẗ rdyẗ gẖny hllwyạ llạ̹lh РОЖДЕСТВО Е بيحبني موت Stand up, Stand up for Jesus Источник жизни غريباً عشت في الدنيا Гэгээ орох үүрээс Yorgun düşerim نشهد ليك انت بترعانا
Song not available - connect to internet to try again?