Die wat wag op die redding van die Here Vind hul rus in die skadu van die heilige God Die Almagtige Ek sal sê: die Here is my vesting Ek sal sê: die Here is my toevlug en krag My God wie ek vertrou U's my God Ek vertrou U grote Naam Die wat glo Sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou In donker tye as geloof en hoop getoets word En alles wat bekend is in 'n oomblik verdwyn, Bly U getrou En ek sal sê die Here is my vesting Ja ek sal sê die Here is my toevlug en krag My God wie ek vertrou U's my God Ek vertrou U grote Naam Die wat glo Sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou Halleluia, halleluia ................(Style A) Halleluia, halleluia My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou Halleluia, halleluia ................(Style C) Halleluia, halleluia My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou U's my God ............(Breakdown) Ek vertrou U grote Naam Die wat glo Sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou U's my God .......... (Vol band) Ek vertrou U grote Naam Die wat glo Sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou Op U sal ek vertrou......(x2 laaste lyn)Jöjj, Szentlélek, szállj le rám Исо ўлиб тирилди, ҳамду сано Glorious Day (feat. Kristian Stanfill) Il creatore è il mio papà I stand before You now في اسم ربنا يسوع Timpul fuge fara noi بقولك أنا غريب Имени Господню - хвала నీ చేతితో నన్ను పట్టుకో
Song not available - connect to internet to try again?