Mag jy omgee en liefhê en so sy beeld uitdra in 'n wêreld wat verward is en na ware liefde vra. Mag jy omgee en liefhê en so sy Naam vereer by almal wat op soek is na die antwoord op hul seer. Onthou, jy's 'n beeld van God wat kan skitter soos kristal om die wêreld te herinner daar's 'n God in die heelal. Kom dan nou en vat Sy hand en leef soos sy kind wat Hy self gemaak het, en jy sal vreugde vind. Mag jy omgee en liefhê en so sy beeld uitdra in 'n wêreld wat verward is en na ware liefde vra. Mag jy omgee en liefhê en so sy Naam vereer by almal wat op soek is na die antwoord op hul seer. by almal wat op soek is na die antwoord op hul seer.ạ̉nạ lst ạ̉sẖbʿ Масиҳ келди V TEN DEŇ Mifohaza ry matory fa re ny feon'ny Mpamory Փառք Խաչիդ Համար نقِّ قلبي yswʿ ʿnd qdmyk Jest jedno ciało HE WILL SAFELY HIDE ME I see a Crimson Stream of Blood
Song not available - connect to internet to try again?